Testimonials
“Hi Mari baie dankie vir die pragtige foto's dis so mooi en ek love hoe jy elke emosie kon vas vang. Ek het sommer weer n traan gepik toe ek dit kyk. Ek en Manie waardeer regtig al jou moeite en jy is geseën met soveel talent! Weereens baie dankie.”
Testimonials
“Liewe Mari, jy het ons grootste verwagtinge so ver oortref. Ek het sopas ‘n bitter groot verrassing gekry.
Ek en Herman het nie woorde nie. Jy het magic so perfek vasgevang en ons sal jou ewig dankbaar wees.”
Testimonials
“We are in absolute AWE of these photos, they are so beautiful!! You are an absolute angel!!! Thank you so much for capturing our day so perfectly. I don't know how to thank you enough!!!”
Testimonials
“Hi Mari
Ek kyk seker vir 100ste keer deur ons trou fotos en elke keer loop daar n traan oor my wang.
Dankie verskriklik baie vir die mooi herinneringe wat jy soo BEAUTIFUL vas gevang het.
Dankie vir al jou moeite en harde werk. Jy is ongelooflik talentvol en ons kan nie genoeg dankie se nie.
Hoop die dag wat ons swanger raak en en en... Dat ons weer n pad saam jou kan stap.
Jy is regtig n engel van bo.
Baie liefde”