Oh hi there lovers
We are all about warm, authentic, storytelling.
Tales of Light is a combination of my two most important key elements of life. Telling a “tale” with “light”.
Yours story is so important we want to share it with the world.
Learn a little bit more of the experience we offer by clicking the link below:
Take a walk through their stories
“It remembers little things, long after you have forgotten everything.”































































































































Love Letters & Testimonials
Manie & Elizbe
“Hi Mari baie dankie vir die pragtige foto's dis so mooi en ek love hoe jy elke emosie kon vas vang. Ek het sommer weer n traan gepik toe ek dit kyk. Ek en Manie waardeer regtig al jou moeite en jy is geseën met soveel talent! Weereens baie dankie.”
Love Letters & Testimonials
Herman & Jessica
“Liewe Mari, jy het ons grootste verwagtinge so ver oortref. Ek het sopas ‘n bitter groot verrassing gekry.
Ek en Herman het nie woorde nie. Jy het magic so perfek vasgevang en ons sal jou ewig dankbaar wees.”
Love Letters & Testimonials
Nicolaas & Lara
“We are in absolute AWE of these photos, they are so beautiful!! You are an absolute angel!!! Thank you so much for capturing our day so perfectly. I don't know how to thank you enough!!!”
Love Letters & Testimonials
Charles & Caylene
“Hi Mari
Ek kyk seker vir 100ste keer deur ons trou fotos en elke keer loop daar n traan oor my wang.
Dankie verskriklik baie vir die mooi herinneringe wat jy soo BEAUTIFUL vas gevang het.
Dankie vir al jou moeite en harde werk. Jy is ongelooflik talentvol en ons kan nie genoeg dankie se nie.
Hoop die dag wat ons swanger raak en en en... Dat ons weer n pad saam jou kan stap.
Jy is regtig n engel van bo.
Baie liefde”
Love Letters & Testimonials
Marli & Louis
“Mari ek is in trane.
Jy het alles so mooi vasgevang!!
So baie dankie daarvoor! Jy is net amazing!!!”
Love Letters & Testimonials
Karina & Anthonie
“Vreeslik baie dankie!
Jy is ongelooflik. Baie, baie,baie dankie vir die mooiste fotos. xxx”
Love Letters & Testimonials
Anton & Twanette
“Ek het vandag ons pakkie gekry!! Agggg jy is super oulik!! Baie dankie vir AL die mooi fotos en jou moeite. Dit was defenitief die beste aand in ons lewens en te danke aan jou sal ons dit altyd onthou.”
Love Letters & Testimonials
Louise & Frans
“OH MY WORD!!! Dankie dankie dankie!!! Ek waardeer dit ongelooflik baie! Die lig is PERFEK MOOI! Ek wil alles laat blok, dankie Mari! Waardeer jou moeite ongelooflik baie <3”
Love Letters & Testimonials
Alicia & Roy
“Mari hierdie is soos insane! Jy maak my dag. Sjoe hierdie foto's is absoluut amazing. Jy mag maar. Stunning verby. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dankie dankie dankie. Jy is die BESTE.”
Love Letters & Testimonials
Marli & Louis
“"Hi Mari! ons het sopas ons pakkie gekry en ons is so dankbaar vir al jou moeite! Die verpakking is so mooi gedoen en so spesiaal! Ek kan myself verkyk aan al jou fotos. Elke liewe en is so mooi en vang elke oomblik perfek vas! Vreeslik baie dankie! Ons gaan beslis weer in die nabye toekoms van jou gebruik maak."”
Love Letters & Testimonials
Jan-Chris & Wilmarie
“Ek het nie woorde nie. Julle het ons dag SO mooi vasgevang. Dit is so lekker om terug te kyk op die ONGELOOFLIKE foto's. Baie, baie dankie dat julle so ver kom ry het en ons laat met die beste herhinneringe vasgevang in foto's. Julle is uitstekend in wat julle doen EN julle is kwalieit mense.
O my genade, nou is ek werklik" speechless". Julle het julself oortref met daardie video!
Ek kon nooit gedink het dit gaan so mooi uitkom nie. Dit laat my sommer weer alles van daardie dag van voor af voel!”
Love Letters & Testimonials
Hendrik & Dione
“Ek kan nie ek kan nie.... ek kan nie oor dit kom hoe mooi hierdie fotos is nie ek love love love dit sooo baie... baie baie dankie vir al jou moeite en liefde wat on ons fotos gegaan het ek is mal oor dit.”
Love Letters & Testimonials
Anthony & Willney
“Mari, ag ek was sommer in trane gister toe ek ons pakkie ontvang..
Baie baie dankie, Dankie vir die mooiste foto's, Dankie dat julle ons gemaklik laat voel het, Dankie dat dit alles so spontaan was.
Dankie vir julle moeite met ons Pragtige Boks, en die moeite met die video.
Ons is so dankbaar dat ons op julle besluit het vir ons fotograwe.
Baie dankie, ons waardeer dit regtig baie.”
Love Letters & Testimonials
Heinrich & Elsabe
“Mari!
WOW
Jy het ons sooooo bederf.
Vreeslik dankie vir alles. One het ons boks gekry en dis sooo special!
Daar is nie beter as jy nie, baie baie dankie weereens. Baie special vir ons.”